U bekijkt Vakantiewoningen & Hotels » Eilanden » Overige
Selfsorg tweeslaapkamerwoonstel by Bloubergstrand
Vanaf € 60.00
Hierdie selfsorg tweeslaapkamerwoonstel in ‘n beveiligde vakansie-oord geleë op die Blouberg-kuspad is ideaal vir enige vakansieganger. Dit bied nie net maklike toegang tot die pragtige wit strande van Bloubergstrand, met die bekende asemrowende uitsig op Tafelberg nie, maar is ook slegs 20 minute vanaf die Kaapse middestad geleë.



